Eric Winter

Eric Winter
Geboortenaam Eric Barrett Winter
Geboorte 17 Julie 1976 (1976-07-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Winter (gebore 17 Julie 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harold & Kumar Escape from Guantanamo Bay (2008) en The Ugly Truth (2009), en in die televisiereeks Days of Our Lives (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne